![]() |
|
GEBEDSKALENDER
. Dit is vandag |
Aksie 1:8 se visie is wêreldevangelisasie. Hierdie visie is gegrond op Jesus se laaste opdrag: "Gaan dan heen en maak dissipels van al die nasies..." (Matt. 28:19a) en "...Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom." (Mark. 16:15) Wêreldevangelisasie behels die eweredige verspreiding van die evangelie oor die hele wêreld sodat elke mens binne die bereik van 'n duidelike evangelie-aanbieding kan kom ten einde 'n keuse vir of teen Jesus te maak. [ Praktiese riglyne om u sendeling beter te ondersteun ] Wie is betrokke by Aksie 1:8?Dalk herken u 'n paar gesigte:
|
![]() |
|